Entries by ansa@lange2.net

👧 👶 👦 Ouers wat hul kinders oorbeskerm en álles vir hulle doen, doen hulle ’n groot onregaan, omdat hulle nooit leer dat hulle dinge self kan doen nie.Ansa Lange, stigter van Future Fit Parenting wat ouerskapwerkswinkels aanbied, sê ’n kind krysó die boodskap dat jy nie vertroue in sy vermoë het nie of dat […]